nicole_mango_apffelstaedt

About Nicole Capper

This author has not yet filled in any details.
So far Nicole Capper has created 333 blog entries.

Borskanker en vrugbaarheid

2025-08-27T16:34:19+02:00Articles, Breast Health|

In Suid-Afrika kom ongeveer 1 uit 6 borskankers voor by vroue jonger as 40 jaar. Al hoe meer vroue stel geboorte uit totdat hulle hul tersiêre opleiding voltooi het, loopbane gevestig het en stabiele verhoudings gevorm het. Die gevolg is dat borskanker toenemend voorkom by vroue wat nog nie gesinsbeplanning voltooi het nie. Kommer oor vrugbaarheid en swangerskap word dikwels by hierdie pasiënte ondervind.

Marriage and metabolism – why wine doesn’t divide equally – Winemag

2025-08-25T17:30:44+02:00News|

Men and women are equal before the law and any discrimination according to gender and a lot of other things is unfair and plainly unlawful. Ever the medical nerd that I am, my reply was: “Not so. Because while it is so, that before the law, men and women are equal, biologically and specifically medically, they are quite unequal. Therefore, I should have a bigger share of that bottle.” And proceeded to give the following explanation - click to read more:

Know your risk: Osteoporosis awareness and prevention

2025-10-31T10:20:09+02:00Bone Resources, Patient Resources|

Osteoporosis is silent. Until it’s not. This brochure helps you spot the warning signs before a fracture changes everything. Learn about modifiable and non-modifiable risk factors, take the IOF One-Minute Risk Test, and explore prevention strategies that go beyond diet and exercise. Whether you’re over 50, caring for ageing parents, or managing chronic conditions, this guide offers actionable steps to protect your future.

Serve up bone strength: Nutrition and bone health throughout life

2025-10-31T10:21:58+02:00Bone Resources, Patient Resources|

From toddlerhood to your golden years, nutrition matters. This fact sheet breaks down the “Big 3” nutrients for bone health: calcium, vitamin D, and protein. Discover how each plays a unique role in building, maintaining, and protecting your skeleton. With age-specific guidance, food sources, and lifestyle tips, this resource empowers families, educators, and health professionals to support bone health at every life stage.

Three steps to unbreakable bones: Vitamin D, calcium and exercise

2025-10-31T10:20:49+02:00Bone Resources, Patient Resources|

Your bones are talking — are you listening? This guide from the International Osteoporosis Foundation lays out a clear, evidence-based path to lifelong bone strength. Learn how vitamin D, calcium, and targeted exercise work together to prevent fractures, boost mobility, and protect independence as we age. With practical tips, food tables, and expert insights, it’s a must-read about bone health.

Lewe na borskanker in al fokus

2025-05-30T15:22:36+02:00Articles, Breast Health|

Borskanker is die kanker wat die meeste by vroue gediagnoseer word. Vroue oorleef langer, het verhoogde remissiekoerse en leef in baie gevalle so lank soos hul kankervrye eweknieé. Volgens Dr. Justus Apffelstaedt, is die lewe na borskanker” gevolglik 'n toenemend belangrike onderwerp as gevolg van die negatiewe uitwerking van lewensreddende borskankerbehandelings soos kardiovaskulére toksisiteit, beenverlies en meer.

Wat jy moet weet oor jou skildklier

2025-05-20T14:04:39+02:00Articles, Thyroid Health|

Wéreldwyd word vermoed dat 1,6 miljard mense die risiko loop om 'n skildklierafwyking te hé, en een uit agt vroue sal in hul leeftyd 'n skildklierafwyking ontwikkel. Baie mense is nie bewus dat genetiese faktore hulle waar- skynlikheid om skildkliersiekte te ontwikkel aansienlik kan beinvloed nie. As jy 'n familiegeskiedenis van skildklierprobleme het, of as jy nie lekker voel nie en nie ‘weet hoekom nie, is dit belang rik om jou tiroiedhormoonvlakke te toets.

Verhoog HVT jou risiko vir borskanker?

2025-05-06T13:32:02+02:00Articles, Breast Health|

Navorsing dui daarop dat aangesien die risiko van borskanker gekoppel is aan die tydsduur van die gebruik van HVT, dit raadsaam is om dit so ver moontlik teen die laagste dosis vir die korste tydperk te neem. Dit is belangrik om jou persoonlike risiko, HVT-dosering en beplande tydsduur van behandeling vooraf met jou dokter te bespreek.

Go to Top