Lewe na borskanker in al fokus
Borskanker is die kanker wat die meeste by vroue gediagnoseer word. Vroue oorleef langer, het verhoogde remissiekoerse en leef in baie gevalle so lank soos hul kankervrye eweknieé. Volgens Dr. Justus Apffelstaedt, is die lewe na borskanker” gevolglik 'n toenemend belangrike onderwerp as gevolg van die negatiewe uitwerking van lewensreddende borskankerbehandelings soos kardiovaskulére toksisiteit, beenverlies en meer.