Breast Health
Using Genetic Testing to create custom breast cancer treatment plans
To better understand cancer and to develop drugs that fight it, medical researchers have been studying genes and the changes in these genes for a very long time. The goal behind this research is to create therapies that disrupt various steps in cancer growth, whilst causing minimal damage to normal cells.
Sexual health and breast cancer
A topic that is not frequently discussed is that of intimacy and sexual health post a breast cancer diagnosis. Whilst these conversations do take place between patients and medical practitioners, there is often hesitation about raising questions and discussing the [...]
Borskanker: Die regte chirurg.
Mammogramme is 'n belangrike siftingstoets in die vroeé opsporing van borskanker. Dr. Justus Apffelstaedt, 'n chirurg wat in bors-, skildklier- en byskildkliergesondheid spesialiseer, verduidelik waarom 'n multidissiplinére benadering tot borskankerbehandeling nodig is.
Borskanker en vrugbaarheid
In Suid-Afrika kom ongeveer 1 uit 6 borskankers voor by vroue jonger as 40 jaar. Al hoe meer vroue stel geboorte uit totdat hulle hul tersiêre opleiding voltooi het, loopbane gevestig het en stabiele verhoudings gevorm het. Die gevolg is dat borskanker toenemend voorkom by vroue wat nog nie gesinsbeplanning voltooi het nie. Kommer oor vrugbaarheid en swangerskap word dikwels by hierdie pasiënte ondervind.
What you need to know about the link between breast and mental health
In the United States alone, 2,001,140 new cancer cases are predicted to occur in 2024[1]. When examining the prevalence of breast cancer in sub-Saharan Africa, it's observed that breast cancer makes up between 30% to 40% of all cancer cases [...]
Lewe na borskanker in al fokus
Borskanker is die kanker wat die meeste by vroue gediagnoseer word. Vroue oorleef langer, het verhoogde remissiekoerse en leef in baie gevalle so lank soos hul kankervrye eweknieé. Volgens Dr. Justus Apffelstaedt, is die lewe na borskanker” gevolglik 'n toenemend belangrike onderwerp as gevolg van die negatiewe uitwerking van lewensreddende borskankerbehandelings soos kardiovaskulére toksisiteit, beenverlies en meer.