Sarie – Bekende dokter oor Angelina se besluit
“Die mees algemene gene waar ‘n defek tot borskanker kan lei, is die BRCA 1- en 2-geen,” vertel prof. Apffelstaedt. “Die risiko vir borskanker wat Jolie in die gesig gestaar het, is weens ‘n mutasie in die BRCA 1-geen. Kankers [...]